THE ICONIC PINOTAGE ON TAP RETURNS TO DIEMERSFONTEIN – NOW FOR THE WHOLE FAMILY!
Since its inception in 2002, Pinotage on Tap has become an annual institution for wine lovers – a highlight on the wine calendar and a ‘must attend’ event. The pandemic of 2020 and resulting uncertainty brought about the temporary hibernation of this much-loved festival.
We are thrilled to announce the long-awaited return of our iconic celebration – Pinotage on Tap – with a new approach…
Much like our event, our loyal fans (and their families) have grown over the years, posing a challenge as the ‘free-flowing’ alcohol from before prohibited anyone under the legal drinking age to attend.
While Pinotage still flows from the barrels, this year’s event has been reimagined with a warm, family-friendly and responsible atmosphere. Wine will be served using ‘barrel pour’ coupons included with your ticket – allowing you to bring the whole crew along for a day in the winelands. For the really thirsty and die-hard attendees, additional coupons can be purchased on the day.


The music lineup promises a full day of top South African talent, including performances by Margot & Loki Rothman, Gerhard Steyn, Pieter Smith, Lisie Basson, Newton, Dirk van der Westhuizen, and the ever-popular Majozi, with Altus Theart as your MC for the day. Whether you’re grooving on the lawn or lounging in VIP, there’s a beat for everyone.
Ticket Options:
- VIP Access – R1500pp
Includes unlimited wine and food, access to the exclusive VIP lounge with a private bar, and all the comfort you could ask for.
- General Access – R395pp
Includes five Pinotage ‘barrel pour’ coupons, a Pinotage on Tap glass, and a goodie bag to take home.
- FPL (Future Pinotage Lovers) Access – R150pp
Entertainment, space to play, and a safe environment to enjoy the day with the family. (Only for children under 18)
“This event is part of the Diemersfontein DNA,” says Esmeralda De Beer, Marketing Director of Diemersfontein. “It’s always been about good wine, great people, and the magic that happens when the two come together. With this year’s revival of POT, we’re excited to be expanding the experience and festivities to include all generations.”
Tickets are limited and are exclusively available at iTickets.
Round up your friends and family, and don’t miss the revival of Pinotage on Tap – a celebration of music, memory-making, and South Africa’s homegrown hero grape.
Die Ikoniese Pinotage on Tap keer terug na Diemersfontein – nou vir dit hele gesin!
Sedert die eerste fees in 2002 het Pinotage on Tap ’n jaarlikse instelling vir wynliefhebbers geword – ’n hoogtepunt op die jaarlikse wynkalender en ’n “moet-bywoon” geleentheid. Die pandemie van 2020 en die onsekerheid wat daarmee gepaart gegaan het, het egter daartoe gelei dat hierdie geliefde fees tydelik ‘n blaaskansie geneem het.
Ons is ongelooflik opgewonde om die langverwagte terugkeer van ons ikoniese viering – Pinotage on Tap – aan te kondig, hierdie keer met ’n splinternuwe aanslag…
Net soos ons geleentheid, het ons lojale ondersteuners (en hul gesinne) oor die jare heen gegroei, wat ’n uitdaging geskep het aangesien die “vry-vloeiende” wyn van vorige jare beteken het dat niemand onder die wettige drinkouderdom die fees kon bywoon nie.
Terwyl die Pinotage steeds uit die vate vloei, is hierdie jaar se fees herbedink met ’n warm, gesinsvriendelike en verantwoordelike atmosfeer. Wyn sal bedien word deur middle van ‘Barrel Pour’ Coupons wat by jou kaartjie ingesluit is – wat toelaat dat die hele gesin kan aansluit vir ‘n heerlike dag in die wynlande. Vir die baie dors en geharde bywoners sal daar natuurlik ekstra coupons te koop beskikbaar wees op die dag.


Die musiekprogram beloof ’n hele dag van top Suid-Afrikaanse talent, met optredes deur Margot & Loki Rothman, Gerhard Steyn, Pieter Smith, Lisie Basson, Newton, Dirk van der Westhuizen, en die immer-populêre Majozi, met Altus Theart as die seremoniemeester. Of jy nou op die grasperk dans of in die VIP area ontspan – daar is ’n ritme vir almal.
Kaartjie-opsies:
- VIP Toegang – R1500pp
Onbeperkte wyn en kos, toegang tot die eksklusiewe VIP-area met ’n privaat kroeg, en al die gemak wat jy jou kan voorstel.
- Algemene Toegang – R395pp
Sluit 5 Pinotage ‘Barrel Pour’ Coupons in, ’n Pinotage on Tap-glas en ’n goodiebag om saam huis toe te neem.
- FPL (Future Pinotage Lovers) Toegang – R150pp
Vermaak, speelarea en ’n veilige omgewing om die dag saam met die gesin te geniet. (Slegs vir kinders onder 18)
“Hierdie geleentheid is deel van die Diemersfontein-DNS,” sê Esmeralda De Beer, Bemarkingsdirekteur van Diemersfontein. “Dit het nog altyd vir ons gegaan oor goeie wyn, wonderlike mense, en hoe wonderlik dit is wanneer hierdie twee saamkom. Met vanjaar se herlewing van POT, is ons opgewonde om die ervaring en feesvieringe uit te brei om alle generasies in te sluit.”
Kaartjies is beperk en is eksklusief beskikbaar by iTickets.
Bring jou vriende en familie saam, en moenie die terugkeer van Pinotage on Tap misloop nie – ’n viering van musiek, herinneringe, en Suid-Afrika se eie heldedruif.