JOHAN LIEBENBERG
12/07/2025 16:00

JOHAN LIEBENBERG

DIE WERF at Diemersfontein Diemersfontein Wine & Country Estate, Wellington, South Africa

Die nuwe plek om te wees is Heroes Live by Diemersfontein in Wellington!

DIE WERF at Diemersfontein is ’n intieme en knus venue op die mooiste wynplaas in die omgewing, met slegs 150 plekke beskikbaar.

Kom geniet die rugby op grootskerm, bestel iets om te drink en te ete by SMUL Restaurant. Jy kan rustig agteroor sit terwyl die kelners jou bedien.

Hierdie is die eerste van ’n reeks fantastiese vertonings wat gepaard gaan met die Bokke se wedstryde.

Buy Tickets
Attendee Note
General Admission Tickets R170 per person