Kom dans saam in die pragtige Diemersfontein Amfiteater met hierdie optrede van 𝗞𝘂𝗿𝘁 𝗗𝗮𝗿𝗿𝗲𝗻!
Daar’s speelplek vir kinders, heerlike kos en natuurlik Diemersfontein se welbekroonde wyne.
𝗗𝗔𝗧𝗨𝗠: Saterdag, 13 Desember 2025
𝗧𝗬𝗗: Deure open 15:00 | Konsert begin 18:00
𝗣𝗥𝗬𝗦: Volwassenes – R250 | Kinders (onder 18) – R150
𝗩𝗘𝗡𝗨𝗘: Diemersfontein Amfiteater, Diemersfontein Landgoed, Wellington
Kaartjies beskikbaar by iTickets –
iTickets