Rocco De Villiers | Koekstruif vir Kersfees

Event Date:

07/12/2025

Event Time:

14:00

Event Location:

DIE WERF at Diemersfontein

Sluit by ons aan vir ‘n vrolike viering van die Feestyd. Besoek ‘n verskeidenheid stalletjies by die 𝗗𝗶𝗲𝗺𝗲𝗿𝘀𝗳𝗼𝗻𝘁𝗲𝗶𝗻 𝗞𝗲𝗿𝘀𝗺𝗮𝗿𝗸, gevolg met ‘n konsert deur die talentvolle pianis, Rocco De Villiers.
𝗗𝗔𝗧𝗨𝗠: Sondag 7 Desember 2025
𝗧𝗬𝗗: Kersmark open 14:00 | Konsert begin 16:00
𝗣𝗥𝗬𝗦: R95 per volwassene | Kinders GRATIS
𝗩𝗘𝗡𝗨𝗘: Heroes Live at Diemersfontein, Diemersfontein Landgoed, Wellington
Kaartjies beskikbaar by iTickets – iTickets
Event Location
Organized By:
Heroes Live at Diemersfontein
Total Seats
0
Event Schedule Details
Event Location

DIE WERF at Diemersfontein, Jan Van Riebeeck Drive (R301), Wellington, Western Cape, 7655, South Africa

Share This Event:
0
    0
    WINE SHOP
    YOUR CART IS EMPTYRETURN TO SHOP